Feeble-Shipping

Flat rate Shipping

Free shipping on orders over R1000.

DTG-Printed T-shirts

DTG Printing

highquality results

Amazing-T-shirt-Designs

Amazing Designs

We offer tones of amazing designs.

Rinkink Afrikaans T-shirtsRinkink Afrikaans T-shirts

Rinkink

R250.00

As iemand vir ons nie reg wys lyk nie, sal ons maklik skerts dat hy met die maan gepla is. ’n Klompie geslagte gelede was dit egter niks om grappies oor te maak nie, want sekere mense het werklik gedink dat die maan ’n mens van jou verstand kon beroof.

As jy jou snags te veel aan maanlig blootgestel het—só het hulle geglo—was jy ’n goeie kandidaat vir die sielsiekegestig.

Maar sedertdien het mense selfs op die maan geland en nie een van hulle het selfs ’n bietjie “snaaks” geraak weens hul fisieke wandelinge op die aarde se natuurlike satelliet nie. Wys jou…

Please ensure to use the sizing chart when purchasing your apparel.  

Sizing chart - Sizes may vary by +- 1 cm to 2 cm

XS - width 47cm - Length 68cm

S - width 50cm - Length 70cm

M - width 53cm - Length 72cm

L - width 56cm - Length 74cm

XL - width 59cm - Length 76cm

2XL - width 62cm - Length 78cm

 

Additional information

Size

S, M, L, XL, 2XL

Colour 2

Black, Forest Green, Navy, White